impac

Kontak Ons: 012 010 0697

Nuus

Impac Cropsure verseker volhoubare boerdery tot almal se voordeel

Landbou is ’n noodsaaklike sektor vir enige samelewing, en alle ander bedrywe is van suksesvolle landbou afhanklik. Maar ongelukkig is landbou ook die sektor wat aan die meeste risiko’s blootgestel is en die huidige COVID-19 plaas nog meer druk daarop. Boonop is daar geen sigbare staatsubsidies of verligtingskemas om hierdie sektor te
ondersteun nie. Al word landbou soos ’n weeskind behandel, verskaf die bedryf werkgeleenthede aan meer as 5% van die land se arbeidsmag en dra regstreeks 4% tot
die nasionale BBP by, waarsonder talle ander bedrywe nie suksesvol sou kon bestaan nie.

Kliek hier om artiksl af telaai

Agricultural Crop Insurance Market 2019 Worldwide Market Research Report | Emerging Growth, Outlook, Top Key Players and Forecasts to 2028

The Global Agricultural Crop Insurance Market 2019 Report covers a market arrangement throughout the whole world with the investigation of dynamics. This report offers tips supervised with professionals such as fabricating outlays, sources, level of agricultural crop insurance making cost arrangement materials, labor cost, market predictions market trends, requirements and more.