impac

Kontak Ons: 012 010 0697

Ons Dienste

Tegnologie

Ons werk voordurend om ons tegnologie te verbeter. Dit beteken vir u as klient vinniger omdraai tyd op eise. Daar word nie meer gesloer met papierwerk nie. iMPAC het die eerste volledige geintegreede stelsel wat bestuur word deur Ilanga wat ‘n veilige portal skep vir agente en kliente.
Daar word ook navorsing gedoen op gewasse op in lyn te bly met die nuutste kultivars en hoe skade die groei beiinvloed.

Hael Dekking

Dekking teen direkte meganiese aksie van hael. Dit kan die volgende dekking insluit, Brand, Transito en Ryp, maar verskil van gewas tot gewas.

Inkomste Waarborg

Omvattende dekking eerste in RSA! Dekking word verleen teen alle risiko wat nie deur boer beheer kan word nie. Dekking tree in werking sodra die opkomveslag gedoen is wat geplante oppervlak en boerderypraktyke bevestig.

 

Spesiaale Kenmerke – Onafhanklike taksateurskorps
Kan Skadebepalings doen vir beesteskade, eksom krag op besproeiing gewasse chemiese spuitskades.

Provinsies:

  • Vrystaat
  • Noordwes
  • Mpumalanga
  • Natal
  • Oos Kaap
  • Noord Kaap
  • Limpopo
  • Gauteng

Gewasse:

  • Mielies
  • Sojas
  • Sonneblom
  • Sorghum
  • Droëbone
  • Grondbone
  • Katoen
  • Pekanneute
  • Makadamia Neute
  • Aartappels
  • Koring
  • Gars
  • Hawer

Hierdie inligting is slegs bedoel vir inligtingsdoeleindes. Niks wat hierin vervat is, kan of moet geïnterpreteer word om voorrang te geniet oor die beleidstaal, Regulasies vir Gewasversekeringskorporasie / Risikobestuursagentskap, en Regulasies vir Onderskryf of Verlies aanpassing.